2553 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 06-03-2025 (vlak 2)



vorige toets 06 MRT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 06-03-2025 só ingevul:



Ek het vanoggend met ’n verskriklike ........ opgestaan.
1 % (afgerond)mighrein
mieghrein
98 % (afgerond)migraine 
mieghryn

Vreemde woorde behou in bepaalde gevalle hulle vreemde spelvorm.
Sien ook die bladsy Vreemde woorde.



Die ........ tuinslang lek al weer.

gelasd
80 % (afgerond)gelaste 
1 % (afgerond)gelast
19 % (afgerond)gelasde

Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan ("gelas"), kry ʼn "-e" (attributiewe "-e") agteraan. Die "t" is deel van die oorspronklike stam.

Sien ook die bladsy Attributiewe -e.



Die voël op Suid-Afrika se landswapen is 'n ........ .

29 % (afgerond)Sekretarisvoël
68 % (afgerond)sekretarisvoël 
2 % (afgerond)Sekretaris voël
1 % (afgerond)sekretaris voël

Die gewone benaminge van plante en diere begin met kleinletters al is die eerste deel van die samestelling van die naam ’n eienaam, byvoorbeeld "sekretarisvoël", "gaboenadder", "sederbergghwarrie", "zambezihaai" (AWS 9.7a).
Sien ook die bladsy Dier- en plantname.



Piet kners sy tande.
Watter soort werkwoord is "kners" in bostaande sin?
14 % (afgerond)onoorganklike hoofwerkwoord
8 % (afgerond)gangbare hoofwerkwoord
9 % (afgerond)oorgangshoofwerkwoord
69 % (afgerond)oorganklike hoofwerkwoord 

In ’n sin met ’n voorwerp is die werkwoord oorganklik, byvoorbeeld: Piet kners op sy tande. ’n Mens kan dit vasstel as daar 'n antwoord op die vraag "Wat?" na die werkwoord is. Indien die sin nie 'n voorwerp het nie, is die werkwoord onoorganklik.
Sien ook die bladsy Woordsoorte.



TOTAALRESULTAAT:
79% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties