2425 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 14-05-2025 (vlak 1)



vorige toets 14 MEI volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 14-05-2025 só ingevul:



Die ........ tannie is lief daarvoor om die kinders te bederf.
2 % (afgerond)goedig
2 % (afgerond)goed
96 % (afgerond)goedige 

Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan ("goedig"), kry ʼn "-e" (attributiewe "-e") agteraan.
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.



Die taxibestuurder ken die stad soos die ........ van sy hand.

99 % (afgerond)palm 
palim
1 % (afgerond)palem

By sommige medeklinkerkombinasies word daar 'n vokaal uitgespreek, hoewel 'n klinker nie in die spelling voorkom nie, byvoorbeeld “palm” en “kerm”.
Sien ook die bladsy Invoeging van konsonante of vokale.



Die huis is in ........ geverf.
2 % (afgerond)pastel-kleure
89 % (afgerond)pastelkleure 
9 % (afgerond)pastel kleure

ʼn Samestelling (“pastelkleure”) is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele (“pastel” en “kleure”) bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.



As die gehoor baie beïndruk is met ’n solis se spel, sal hulle " ........ " skree, en die solis sal ’n toegif speel.
5 % (afgerond)Enkor
89 % (afgerond)encore 
5 % (afgerond)ankor
1 % (afgerond)en cor

Vreemde woorde ("encore") behou in bepaalde gevalle hulle vreemde spelvorm.
Sien ook die bladsy Vreemde woorde.



TOTAALRESULTAAT:
93% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties