3174 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Invoeging van konsonante of vokale

By sommige medeklinkerkombinasies word daar 'n vokaal uitgespreek, alhoewel 'n klinker nie in die spelling voorkom nie. Byvoorbeeld:

  • warm, kerm, derm, wurm (maar by darem word wel 'n e geskryf)
  • walm, palm, kalm
  • kern, lusern





  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties