25 MRT (klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)
Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 25-03-2026 só ingevul:
Daar is ........ 'n marathonwedloop in ons dorp.
Saterdag oggend Saterdag-oggend Saterdagoggend of Saterdag-oggend Saterdagoggend
Eienaamverbindings as soortnaam of massanaamwoord waarin die eienaam as eerste lid optree, word slegs vas geskryf, met of sonder 'n koppelteken.
Sien ook die bladsy Eienaamsamestellings.
My vriende wat ........ is, glo nie in die bestaan van God nie.
attiiste ateïste ateiste atieïste
Wanneer twee vokale langs mekaar tot twee verskillende lettergrepe behoort, kry die tweede vokaal ʼn deelteken.
Sien ook die bladsy Deelteken.
Die getuie op die ongelukstoneel was so bleek soos ........ .
'n laken / 'n lyk / die dood die dood 'n laken 'n lyk
Al drie hierdie vergelykings beteken 'baie bleek'.
Sien ook die bladsy Vergelykings.
As jy in Amerika kom, moet jy in ........ betaal.
dollar Doller doller Dollar
Die name van geldeenhede begin met 'n kleinletter.
Sien ook die bladsy Slegs kleinletter.
Verduideliking van die kleure en simbole: die korrekte antwoord (deur jou gekies) die korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie) 'n verkeerde antwoord (deur jou gekies) 'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)