3963 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Vergelykings

'n Vergelyking is 'n vorm van beeldspraak en gebruik 'n duidelike ooreenkoms tussen die onderwerp en iets totaal anders. 'n Mens kan dit maklik uitken met die woorde soos of as

 

Voorbeelde van vergelykings

  • So wit soos sneeu
  • So swart soos die nag
  • So rooi soos bloed





  

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties