Persoonseiename, d.w.s. die naam van ʼn persoon, word met ʼn hoofletter geskryf.
Sien ook die bladsy Persoonsname.
Om met iemand oor godsdiens te redeneer is futiel. 'n Sinoniem vir die woord "futiel" is ........ .
bomatig interessant aanmatigend vrugteloos
Sinonieme is woorde met min of meer dieselfde betekenis. "Funes" beteken 'verderflik, noodlottig, rampsalig'; "bomatig" is 'buitengewoon'; "miniem" is 'buitengewoon klein, onbeduidend, gering'.
Sien ook die bladsy Sinonieme.
Verduideliking van die kleure en simbole: die korrekte antwoord (deur jou gekies) die korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie) 'n verkeerde antwoord (deur jou gekies) 'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)