1815 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 24-08-2026 (vlak 1)



vorige toets 24 AUG Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 24-08-2026 só ingevul:



Die hond ........ al my bevele.

6 % (afgerond)verontachsaam
ferontachsaam
94 % (afgerond)verontagsaam 
ferontagsaam

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute wanneer twee letters dieselfde uitgespreek word in Afrikaans. Twee letters wat dikwels verwar word, is "f" en "v".
Sien ook die bladsy Klankverwarring.



Ons het gister op die dam gaan ........ .
4 % (afgerond)geroei
94 % (afgerond)roei 
gerooi
2 % (afgerond)rooi

Skakelwerkwoorde (soos "begin", "bly", "gaan", "help", "hoor", "kom", "leer", "ophou", "probeer", "sien" en "voel") staan gewoonlik voor ʼn ander werkwoord. In die verlede tyd kry die skakelwerkwoord nie "ge-" vooraan nie.
Sien ook die bladsy Verlede tyd.



Die ........ Gerard Moerdyk het die Voortrekkermonument ontwerp.
1 % (afgerond)Argitek
Argietek
6 % (afgerond)argietek
92 % (afgerond)argitek 

ʼn Persoonsnaam is ʼn afgeleide selfstandige naamwoord wat ʼn persoon aandui, byvoorbeeld “argitek”, “kommunis”, “protestant”, “tikster”. Dit begin gewoonlik met ʼn kleinletter.
Sien ook die bladsy Persoonsname.



’n Sinoniem vir ’n skeelhoofpyn is ’n ........ .
1 % (afgerond)seerhoofpyn
3 % (afgerond)mieghrein
95 % (afgerond)migraine 
seer hoofpyn

Sinonieme is verskillende woorde wat min of meer dieselfde betekenis het.
Sien ook die bladsy Sinonieme.



TOTAALRESULTAAT:
94% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties