0 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 04-11-2026 (vlak 1)



vorige toets 04 NOV volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 04-11-2026 só ingevul:



Het jy al jou ........ gedrink?
95 % (afgerond)pille 
pills
5 % (afgerond)pils
pillens

Naamwoorde wat op "l", "m", "n", "ng" of "r" eindig waarvan die vorige vokaal beklemtoon is, kry ’n "-e" in die meervoud (AWS 13.2).
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.



Het jy al jou ........ geborsel?
1 % (afgerond)tanne
tane
tands
99 % (afgerond)tande 

Assimilasie vind plaas wanneer twee verskillende klanke (soos die “n” en die “d” in “tande”) eenders uitgespreek en geskryf word.
Sien ook die bladsy Assimilasie.



Toe ek klaar TV gekyk het, het ek gaan ........ .
1 % (afgerond)in kruip
98 % (afgerond)inkruip 
inkryp
in kryp

Skakelwerkwoorde (soos "begin", "bly", "gaan", "help", "hoor", "kom", "leer", "ophou", "probeer", "sien" en "voel") staan gewoonlik voor ʼn ander werkwoord. In die verlede tyd kry die werkwoord nie "ge-" vooraan nie.
Sien ook die bladsy Samestellings.



Die woord "tog" in die volgende sinne is ’n ........ .
Ek wou iets sê, maar het tog stilgebly.
Hulle het die lang tog deur Afrika aangepak.
1 % (afgerond)sinoniem
homopaat
5 % (afgerond)homofoon
94 % (afgerond)homoniem 

ʼn Homoniem is twee woorde wat dieselfde klink en dieselfde gespel word, maar heeltemal ʼn ander betekenis en oorsprong het, byvoorbeeld "tog" (‘wel’) en "tog" (‘reis’).
Sien ook die bladsy Homonieme.



TOTAALRESULTAAT:
96% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties