2294 aktiewe gebruikers Teken aan Registreer Na mobiele weergawe |
|||
Soos die naam aandui, is 'n deelwoord eintlik 'n woord wat deels 'n werkwoord en deels 'n ander woordsoort is. Dit kan byvoorbeeld 'n selfstandige of byvoeglike naamwoord, 'n bywoord of 'n ander werkwoord wees.
Daar is twee soorte deelwoorde: teenwoordige deelwoorde en verlede deelwoorde.
Teenwoordige deelwoorde
Ons gebruik teenwoordige deelwoorde as die aksie nog besig is om plaas te vind. Ons voeg dan -ende of –end aan die einde van die woord. Byvoorbeeld:
Net die woorde doen, gaan, sien, slaan, staan (en hulle afleidings) kry -de. Byvoorbeeld:
Wanneer die byvoeglike naamwoord egter ná die selfstandige naamwoord staan, kry die woord nie 'n -e aan die einde nie. Byvoorbeeld:
Let op 'n paar uitsonderings soos:
Verlede deelwoorde
Wanneer die aksie reeds plaasgevind het, vorm 'n mens die beskrywende woord deur ge- vooraan en -de, -te of -e agter aan die woord te voeg.
Daar is twee soorte verlede deelwoorde: swak en sterk.
Die swak verlede deelwoorde kry nie 'n klankverandering nie en word meestal in 'n letterlike betekenis gebruik. Byvoorbeeld:
Sterk verlede deelwoorde kry gewoonlik 'n klankverandering. Byvoorbeeld:
As die woord op k of p eindig, kry dit ge-+-te . Byvoorbeeld:
As die woord op f, g of s eindig, kry dit ge-+-te of ge-+-de. Byvoorbeeld: