2663 aktiewe gebruikers Teken aan Registreer Na mobiele weergawe |
||
![]() |
![]() |
![]() |
Tussenwerpsels (ook uitroepe genoem) word gebruik om verbasing, blydskap, hartseer, pyn, ensovoorts uit te druk. Dit word meesal gevolg deur 'n uitroepteken en staan gewoonlik aan die begin of einde van 'n sin. Tussenwerpsels word ook dikwels geskep deur klanknabootsing. Voorbeelde van tussenwerpsels sluit in:
![]() |
|
© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties |