4320 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 17-06-2019 (vlak 1)



vorige toets 17 JUN Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 17-06-2019 só ingevul:



Die siek pasiënt ........ voor ons oë.



1 % (afgerond)kwuyn
91 % (afgerond)kwyn 
kwayne
8 % (afgerond)kwein

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute wanneer twee letters dieselfde uitgespreek word in Afrikaans. Twee klanke wat dikwels verwar word, is "ei" en "t".

Sien ook die bladsy Klankverwarring.




Die ........ by die konferensie moes oor die toekoms besin.


29 % (afgerond)afgevaardigde
2 % (afgerond)afgevaardigendes
66 % (afgerond)afgevaardigdes 
3 % (afgerond)afgevaardigdens

Naamwoorde wat op "-e" eindig ("afgevaardigde"), kry ʼn "-s" in die meervoudsvorm.
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.




........ vir ons die lemoen, dan is daar ’n helfte vir elkeen van ons.


12 % (afgerond)Halfeer
halfeer
5 % (afgerond)halveer
83 % (afgerond)Halveer 

Die eerste woord van ʼn sin ("Halveer") begin met ʼn hoofletter, tensy die sin met die onbepaalde lidwoord " ʼn" begin – dan kom die hoofletter ná die onbepaalde lidwoord.
Sien ook die bladsy Sinsbegin.




Mense dra nie meer eintlik ........ nie.


12 % (afgerond)charlies
13 % (afgerond)tjarlies
71 % (afgerond)tjalies 
4 % (afgerond)chalies

Vreemde woorde wat verafrikaans word, word volgens die gewone Afrikaanse taalreëls gespel.
Sien ook die bladsy Verafrikaanste woorde.




TOTAALRESULTAAT:
78% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties