4208 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 09-01-2019 (vlak 1)



vorige toets 09 JAN volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 09-01-2019 só ingevul:



Ek het die vakansie saam met my pa ........ mossels uithaal.


89 % (afgerond)gaan 
ge-gaan
11 % (afgerond)gegaan

Skakelwerkwoorde (soos "gaan", "begin", "bly", "help", "hoor", "kom", "leer", "ophou", "probeer", "sien" en "voel") staan gewoonlik voor ʼn ander werkwoord. In die verlede tyd kry die skakelwerkwoord nie "ge-" vooraan nie.
Sien ook die bladsy Verlede tyd.




As jy bevordering wil hê, moet jy meer ambisieus en ........ wees.



2 % (afgerond)meedingent
2 % (afgerond)mededingent
23 % (afgerond)meedingend
73 % (afgerond)mededingend 

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute, aangesien twee letters dieselfde in Afrikaans uitgespreek word. Twee letters wat dikwels verwar word, is “d” en “t”.
Sien ook die bladsy Klankverwarring.




ʼn Sterk ........ kan stede verwoes en baie mense laat sterf.


98 % (afgerond)aardbewing 
1 % (afgerond)aard-bewing
1 % (afgerond)aard bewing

ʼn Samestelling ("aardbewing") is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele ("aard" en "bewing") bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.




'n Sinoniem vir die woord "bietjie" is ........ .


16 % (afgerond)ewe
79 % (afgerond)effens 
4 % (afgerond)niks

Sinonieme is verskillende woorde wat min of meer dieselfde betekenis het, byvoorbeeld "bietjie" en "effens".
Sien ook die bladsy Sinonieme.




TOTAALRESULTAAT:
85% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties