3765 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 11-10-2019 (vlak 2)



vorige toets 11 OKT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 11-10-2019 só ingevul:



Die voorbeeldige seun werk ........ aan die opdrag.


2 % (afgerond)aleen
allen
98 % (afgerond)alleen 

"Alleen" word met 'n dubbel-"l" geskryf.
Sien ook die bladsy Konsonantverdubbeling.




Hy het sonder om te groet sommer dadelik met die ........ in die huis geval.


1 % (afgerond)plafon
1 % (afgerond)dak
98 % (afgerond)deur 
vloer

Hierdie spreekwoord beteken 'om dadelik tot die punt te kom met 'n saak'.
Kry meer idiome en spreekwoorde aanlyn:
http://www.gesegdes.co.za/
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.




Tannie Willemien vertel graag van een van haar voorsate wat glo 'n ........ was.


3 % (afgerond)KGBagent
95 % (afgerond)KGB-agent 
1 % (afgerond)kgbagent
1 % (afgerond)kgb-agent

Samestellings met afkortings kry 'n koppelteken tussen die afkorting en die daaropvolgende woord. Ander voorbeelde sluit in:
"MBA-student", "VN-afvaardiging" en "NASA-ekspedisie".
Sien ook die bladsy Eienaamsamestellings.




Gedurende ʼn ........ kry almal finansieel swaar.


dipressi
98 % (afgerond)depressie 
2 % (afgerond)dipressie
depressi

Vreemde woorde wat verafrikaans word, word volgens die gewone Afrikaanse taalreëls gespel.
Sien ook die bladsy Verafrikaanste woorde.




TOTAALRESULTAAT:
97% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties