Pieter het sy lewe te danke aan die feit dat teengif onmiddellik beskikbaar was, nadat 'n ........ hom gepik het.
slegs gaboenadder
slegs Gaboenadder
Gaboenadder of gaboenadder
slegs Gaboen-adder
Volgens die AWS (reël 9.7) begin die gewone name van plante en diere met kleinletters. Hierdie reël geld ook indien so 'n naam 'n samestelling is waarvan die eerste lid 'n eienaam is – ongeag of dit 'n geografiese, plek-, persoons-, etniese of ander eienaam is. Hoewel die "gaboenadder" ook in KwaZulu-Natal voorkom, is die benaming afgelei van die naam van die Afrikaland, Gaboen.
Sien ook die bladsy Slegs kleinletter.
Verduideliking van die kleure en simbole:
die korrekte antwoord (deur jou gekies)
die korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)