3574 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 18-11-2019 (vlak 1)



vorige toets 18 NOV volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 18-11-2019 só ingevul:



Die soldate het die vyand se huise en plase ........ .


2 % (afgerond)geplender
1 % (afgerond)geplundir
95 % (afgerond)geplunder 
2 % (afgerond)geplinder

As gevolg van ontronding in die uitspraak, skryf party mense verkeerdelik "geplinder" in plaas van die korrekte "geplunder".
Sien ook die bladsy Ont-/oorronding.




Daar is nog ses ........ oor voor die eksamen.


1 % (afgerond)lese
97 % (afgerond)lesse 
leste
1 % (afgerond)lessens

Naamwoorde wat op “b”, “d”, “f”, “g”, “k”, “p”, “s” en “t” eindig, kry ʼn “-e” in die meervoudsvorm (AWS 13.1). Die "s" word verdubbel om die eerste "e" kort te hou.
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.




Jan koop elke week vir sy sussie ........ .


Tilpe
91 % (afgerond)tulpe 
1 % (afgerond)tilpe
8 % (afgerond)Tulpe

Die gewone benaminge van plante en diere begin met kleinletter.
Sien ook die bladsy Slegs kleinletter.




My gunstelingmusiekgenres is ........ en jazz.


4 % (afgerond)fouk
79 % (afgerond)folk 
16 % (afgerond)volk
1 % (afgerond)vouk

Vreemde woorde ("folk") behou in bepaalde gevalle hulle vreemde spelvorm.
Sien ook die bladsy Vreemde woorde.




TOTAALRESULTAAT:
91% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties