2265 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 17-01-2025 (vlak 1)



vorige toets 17 JAN Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 17-01-2025 só ingevul:



’n Sinoniem vir die woord "hanswors" in die volgende sin is ........ .
Die kinders het die hanswors in die sirkus baie geniet.
1 % (afgerond)sweefstokarties
1 % (afgerond)sirkusbaas
1 % (afgerond)seremoniemeester
98 % (afgerond)harlekyn 

Sinonieme is verskillende woorde wat min of meer dieselfde betekenis het, byvoorbeeld "harlekyn - hanswors".
Sien ook die bladsy Sinonieme.



Die verdagte word deur die polisie ........ .
geäanhou
1 % (afgerond)aan gehou
99 % (afgerond)aangehou 
geaanhou

Skeibare werkwoorde wat die hoofklem op die eerste lettergreep het, vorm die voltooide deelwoord met "-ge-" (AWS 17.2).
Sien ook die bladsy Deelwoorde.



Idioom: Geen kop of ........ van iets kan uitmaak nie.
2 % (afgerond)voete
1 % (afgerond)vingers
keel
97 % (afgerond)stert 

Hierdie idioom beteken 'daar niks van begryp nie'.
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.



Iemand lui die voordeurklokkie.
Wat is die woordsoort van "lui" in bostaande sin?
1 % (afgerond)voornaamwoord
97 % (afgerond)werkwoord 
1 % (afgerond)byvoeglike naamwoord
1 % (afgerond)selfstandige naamwoord

'n Werkwoord benoem die aksie of proses in 'n sin. Een manier om vas te stel of 'n woord 'n werkwoord is, is om te kyk of daar 'n verledetydsvorm van die woord bestaan, wat gewoonlik met "ge-" aangedui word, byvoorbeeld "lui - gelui".
Sien ook die bladsy Woordsoorte.



TOTAALRESULTAAT:
98% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties