2369 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 19-08-2024 (vlak 3)



vorige toets 19 AUG volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 3 het die toets van 19-08-2024 só ingevul:



'n Sinoniem vir die woord "inderdaad" is ........ .
43 % (afgerond)onteenseglik
3 % (afgerond)hoegenaamd
51 % (afgerond)bepaald 
4 % (afgerond)bowendien

Sinonieme is verskillende woorde wat min of meer dieselfde betekenis het, byvoorbeeld "inderdaad - bepaald".
Sien ook die bladsy Sinonieme.



"Kasper raak in die ban van die sogenaamde swanefluisteraar, ........ hy val vir sy eie fantasie oor die swanefluisteraar." (uit "Die sneeuslaper: verhale" deur Marlene van Niekerk)
3 % (afgerond)slegs over gesetsynde
7 % (afgerond)slegs over geset synde
78 % (afgerond)overgeset synde of overgesetsynde 
13 % (afgerond)slegs overgeset synde

Die uitdrukking "overgeset synde" (ook vas geskryf as "overgesetsynde") beteken 'anders gestel; bedoelende'. Ons gebruik dit as inleiding om 'n konsep op 'n ander manier te verduidelik.
Sien ook die bladsy Wisselvorme.



Dawid, gee asseblief vir my die ........ aan!
9 % (afgerond)nommer 19 moersleutel
72 % (afgerond)nommer 19-moersleutel  
19 % (afgerond)nommer-19-moersleutel

Wanneer die bepaler van 'n samestelling bestaan uit 'n woord of afkorting gevolg deur 'n syfer of simbool, word die woord of afkorting in die bepaler los van die syfer of simbool geskryf.
Ander voorbeelde: "art. 21-maatskappy", "tipe A-persoonlikheid" en "vitamien E-tekort".
(Bron: AWS 7.2)
Sien ook die bladsy Samestellings.



Die herstel in die land se ekonomie is bewys dat dit veerkrag het en krisisse kan oorkom.
Onder watter subkategorie van die woordsoort val "veerkrag" in bostaande sin?
1 % (afgerond)massanaam
83 % (afgerond)abstrakte naamwoord 
14 % (afgerond)soortnaam
1 % (afgerond)eienaam

Abstrakte naamwoorde is selfstandige naamwoorde wat abstrakte oftewel ontasbare dinge benoem en getel kan word, byvoorbeeld "veerkrag", "liefde", "nyd" en "geloof".
Sien ook die bladsy Woordsoorte.



TOTAALRESULTAAT:
71% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties