28 AUG (klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)
Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 28-08-2024 só ingevul:
Die kat ........ van pure lekkerte.
spon
spun
spen spin
As gevolg van oorronding in die uitspraak, skryf party mense verkeerdelik "spun" in plaas van die korrekte "spin".
Sien ook die bladsy Ont-/oorronding.
In watter ........ woon julle?
weik
wuik
wyks wyk
Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute, aangesien twee letters dieselfde in Afrikaans uitgespreek word. Letters wat dikwels verwar word, is "ei" en "y".
Sien ook die bladsy Klankverwarring.
Die kulkunstenaar het die vrou nie regtig middeldeur gesaag nie; dis net ........ .
ʼn Samestelling (“oëverblindery”) is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele (“oë” en “verblindery”) bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.
Studente ervaar dikwels ........ tydens die eksamen.
stress stres
Vreemde woorde wat verafrikaans word, word volgens die gewone Afrikaanse spelreëls gespel. Al skryf ons "stress" in Engels, skryf ons "stres" in Afrikaans.
Sien ook die bladsy Verafrikaanste woorde.
Verduideliking van die kleure en simbole:
die korrekte antwoord (deur jou gekies)
die korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)