2450 aktiewe gebruikers Teken aan Registreer Na mobiele weergawe |
|||
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Dokters het bevind die moordenaar is kranksinnig en moet in ʼn psigiatriese hospitaal opgeneem word.
Wat is 'n sinoniem vir "kranksinnig" in bostaande sin?
Sinonieme is verskillende woorde wat min of meer dieselfde betekenis het, byvoorbeeld "kranksinnig - sielsiek", "lawaai - geraas", "nagalm - eggo".
Sien ook die bladsy Sinonieme.