2550 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 21-03-2025 (vlak 2)



vorige toets 21 MRT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 21-03-2025 só ingevul:



My ma maak die lekkerste ........ in Suid-Afrika.
98 % (afgerond)poeding 
poedieng
poeddieng
2 % (afgerond)poedding

Die konsonantletter wat tussen 'n kort "i", "y", of "u" of 'n "o" en 'n volgende vokaalletter staan, word nie verdubbel nie.
Sien ook die bladsy Konsonantverdubbeling.



........ , wat ruik so sleg?
78 % (afgerond)Ga 
5 % (afgerond)Ai
17 % (afgerond)Foei

Tussenwerpsels word gebruik om emosies uit te druk. ""Ga!" word gebruik om verontwaardiging of afkeur uit te druk. Die woord is van moontlik van Khoi-Khoi of Xhosa afkomstig.
Sien ook die bladsy Tussenwerpsels.



As deel van ons ........ wil ons die maatskappy uitbrei.
96 % (afgerond)langtermynbeplanning 
1 % (afgerond)lang termyn-beplanning
1 % (afgerond)lang termyn beplanning
2 % (afgerond)lang termynbeplanning

Samestellende samestellings word vas geskryf en bestaan tipies uit ʼn woordgroep (byvoeglike naamwoord "lang" + selfstandige naamwoord "termyn") en ʼn selfstandige naamwoord "beplanning".
Sien ook die bladsy Samestellende samestellings.



'n Sinoniem vir die abstrakte selfstandige naamwoord "respek" is ........ .
8 % (afgerond)deernis
1 % (afgerond)minagting
10 % (afgerond)gesag
82 % (afgerond)ontsag 

Behalwe vir "ontsag" is daar ook ander sinonieme vir "respek", waaronder "eerbied" en "agting".
Sien ook die bladsy Sinonieme.



TOTAALRESULTAAT:
88% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties