2464 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 13-05-2025 (vlak 3)



vorige toets 13 MEI Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 3 het die toets van 13-05-2025 só ingevul:



Die ........ van die plan moet egter gewysig word.
1 % (afgerond)syäansig
73 % (afgerond)syaansig 
4 % (afgerond)sy aansig
22 %sy-aansig

Die opeenvolging van vokaalletters bring nie noodwendig mee dat 'n komplekse woord verkeerd of moeilik korrek gelees sal word nie.
Sien ook die bladsy Vokaalopeenhoping.



My familie gaan eet gewoonlik by die ........ op Kersdag.
2 % (afgerond)Koekemoer'e
8 % (afgerond)Koekemoere
8 % (afgerond)Koekemoer's
83 % (afgerond)Koekemoers 

Eiename wat op "-r" eindig, kry 'n meervoudsvorm met "-s".
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.



Lugaanvalle in 2011 het gehelp om ........ tot 'n val te bring.
16 % (afgerond)Moehammar al-Gaddafi
10 % (afgerond)Moehammer al-Ghaddafi
22 %Mohammed al-Gaddafi
52 % (afgerond)Moeammar al-Ghaddafi 

Moeammar al-Ghaddafi was 'n diktator in Libië van 1969-2011. Lees meer by: https://af.wikipedia.org/wiki/Moeammar_al-Ghaddafi.
Sien ook die bladsy Persoonsname.



Die streek het reeds gebaat by openbaresektorinvestering ten bedrae van R12 miljard asook beleggings uit die ........ .
56 % (afgerond)privaatsektor
40 % (afgerond)privaat sektor 
5 % (afgerond)privatesektor

Die woord "privaat" of "private" is 'n adjektief of byvoeglike naamwoord. Adjektiewe beskryf die eienskap van die naamwoord. ’n Adjektief moet voor ’n selfstandige naamwoord kan staan, byvoorbeeld: Dit is ’n “privaat” sektor. Adjektiewe het ook trappe van vergelyking, byvoorbeeld: “privaat”, “meer privaat”, “die privaatste”.
Sien ook die bladsy Woordsoorte.



TOTAALRESULTAAT:
62% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties