2549 aktiewe gebruikers Teken aan Registreer Na mobiele weergawe |
|||
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Die dosent gee 'n lesing aan die studente.
Wat is subkategorie van die woordsoort van "lesing" in bostaande sin?
Abstrakte naamwoorde is selfstandige naamwoorde wat abstrakte oftewel ontasbare dinge benoem, byvoorbeeld "lesing", "godsdiens", "woede" ens.
Sien ook die bladsy Woordsoorte.