2463 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 21-05-2025 (vlak 1)



vorige toets 21 MEI Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 21-05-2025 só ingevul:



Die optoggangers het die pad met brandende bande ........ .
1 % (afgerond)geversper
99 % (afgerond)versper 
vergesper

Woorde wat met "be-", "ge-", "her-", "er-", "ont-" en "ver-" begin ("versper"), kry nie ʼn "ge-" in die verlede tyd nie (AWS 17.1).
Sien ook die bladsy Verlede tyd.



Die ........ staan soms in stryd met godsdiens.
1 % (afgerond)weetenskap
weettenskap
97 % (afgerond)wetenskap 
1 % (afgerond)wettenskap

In oop lettergrepe word die vokale "a", "e", "o" en "u" nie verdubbel nie (AWS 16.2).
Sien ook die bladsy Lang/kort vokale.



Dit is hierdie Sondag ........ , so die kerk gaan vol wees.
100 % (afgerond)nagmaal 
nag maal
nag-maal

ʼn Samestelling ("nagmaal") is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele ("nag" en "maal") bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.



Die toestand in die plakkerskamp is eenvoudig haglik.
'n Sinoniem vir "haglik" in bostaande sin is ........ .
1 % (afgerond)beter
96 % (afgerond)ellendig 
hoopvol
2 % (afgerond)behaaglik

Sinonieme is verskillende woorde wat min of meer dieselfde betekenis het, byvoorbeeld "haglik - ellendig".
Sien ook die bladsy Sinonieme.



TOTAALRESULTAAT:
98% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties