4954 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 25-03-2019 (vlak 1)



vorige toets 25 MRT Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 25-03-2019 só ingevul:



Die kinders baljaar in die ........ .



3 % (afgerond)sant
97 % (afgerond)sand 

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute, aangesien twee letters dieselfde in Afrikaans uitgespreek word. Twee letters wat dikwels verwar word, is “d” en “t”.
Sien ook die bladsy Klankverwarring.




Jou ........ lewenstyl gaan jou nog duur te staan kom.


93 % (afgerond)goddelose 
5 % (afgerond)godlose
1 % (afgerond)godsloos
2 % (afgerond)godslose

Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan ("goddeloos"), kry ʼn "-e" (attributiewe "-e") agteraan.
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.




Die kinders het die ........ in die sirkus baie geniet.


3 % (afgerond)Hans Wors
87 % (afgerond)hanswors 
10 % (afgerond)Hanswors

ʼn Persoonsnaam is ʼn afgeleide selfstandige naamwoord wat ʼn persoon aandui, byvoorbeeld "hanswors", "professor", "kommunis", "protestant", "tikster". Dit begin gewoonlik met ʼn kleinletter.
Sien ook die bladsy Persoonsname.




Bertus se gunstelingsport is ........ .


6 % (afgerond)rugbie
ragbie
94 % (afgerond)rugby 
rukbie

Vreemde woorde ("rugby") behou in bepaalde gevalle hulle vreemde spelvorm.
Sien ook die bladsy Vreemde woorde.




TOTAALRESULTAAT:
93% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties