1904 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 12-12-2025 (vlak 1)



vorige toets 12 DES Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 12-12-2025 só ingevul:



Ons was geëerd toe die ........ ons dorpie besoek het.
lôrt
97 % (afgerond)lord 
1 % (afgerond)lôrd
1 % (afgerond)lort

Vreemde woorde ("lord") behou in bepaalde gevalle hulle vreemde spelvorm.
Sien ook die bladsy Vreemde woorde.



Duikbote het ........ waarna hulle kyk wat bo die water aangaan.
1 % (afgerond)periskoops
96 % (afgerond)periskope 
2 % (afgerond)perieskope
perieskoops

Naamwoorde wat op "b", "d", "f", "g", "k", "p", "s" en "t" eindig, kry ʼn "-e" in die meervoudsvorm (AWS 13.1).
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.



Ek gaan beslis nie saam met Ellen vakansie hou nie; sy wil heeltyd almal ........ en gebied.
2 % (afgerond)huud
2 % (afgerond)huut
19 % (afgerond)hied
76 % (afgerond)hiet 

Kollokasies is woordkombinasies wat dikwels saam gebruik word, maar nie vaste uitdrukkings is nie omdat die woorde se afsonderlike betekenis nie verander nie. Voorbeelde van kollokasies is: "hiet en gebied", "met hart en siel"; "teen wil en dank" en "met raad en daad".
Sien ook die bladsy Kollokasies.



Die bloed drup van die sny in sy vinger.
Wat is die woordsoort van "drup" in bostaande sin?

97 % (afgerond)werkwoord 
2 % (afgerond)adjektief
1 % (afgerond)selfstandige naamwoord
bywoord

'n Werkwoord benoem die aksie of proses in 'n sin. Een manier om vas te stel of 'n woord 'n werkwoord is, is om te kyk of daar 'n verledetydsvorm van die woord bestaan, wat gewoonlik met "ge-" aangedui word, byvoorbeeld "drup - gedrup".
Sien ook die bladsy Woordsoorte.



TOTAALRESULTAAT:
92% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties