0 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 06-11-2026 (vlak 2)



vorige toets 06 NOV volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 06-11-2026 só ingevul:



Die ........ veg al jare lank vir hul onafhanklikheid.
48 % (afgerond)separatiste 
4 % (afgerond)saperatiste
44 % (afgerond)seperatiste
4 % (afgerond)sepperatiste

Vokaalreduksie kom voor wanneer ʼn vokaal wat in ʼn swak, beklemtoonde posisie is (soos die eerste “a” in “separatiste”), verder verswak word tot ʼn [ə]-klank (en dan verkeerdelik geskryf word as “seperatiste”).
Sien ook die bladsy Vokaalreduksie.



Pieter het sy skoene so blink soos ........ gevryf.
'n gletser
1 % (afgerond)die sterre
9 % (afgerond)glas
90 % (afgerond)'n spieël 

Die vergelyking "So blink soos 'n spieël" beteken 'baie blink'.
Sien ook die bladsy Vergelykings.



Covid-19 is ........ .
5 % (afgerond)hoogs-aansteeklik
50 % (afgerond)hoogs aansteeklik 
42 % (afgerond)hoogsaansteeklik
3 % (afgerond)hoog aansteeklik

Die uitdrukking "hoogs aansteeklik" is 'n kombinasie van die bywoord "hoogs" en byvoeglike naamwoord "aansteeklik". Sulke kombinasies word los geskryf, byvoorbeeld "baie warm", "besonder gunstig" en "uiters gevaarlik" (AWS 14.47).
Sien ook die bladsy Samestellings.



'n Sinoniem vir die woord "optog" is ........ .
8 % (afgerond)demonstrasie
22 % (afgerond)betoging
70 % (afgerond)demonstrasie of betoging 
plundery

Sinonieme is verskillende woorde wat min of meer dieselfde betekenis het.
Sien ook die bladsy Sinonieme.



TOTAALRESULTAAT:
64% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties