3706 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 21-11-2019 (vlak 1)



vorige toets 21 NOV Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 21-11-2019 só ingevul:



Die padtekens ........ dat daar vorentoe gevaar is.



91 % (afgerond)dui aan  
1 % (afgerond)aandui
3 % (afgerond)dui-aan
5 % (afgerond)duiaan

Skeibare werkwoorde word in bepaalde gevalle los of vas geskryf, byvoorbeeld “Die padtekens uit gevaar aan.” en “Die padtekens kan gevaar aandui.”
Sien ook die bladsy Samestellings.




Ek ........ saans op my tande as ek slaap.


21 % (afgerond)knars
70 % (afgerond)kners 
9 % (afgerond)knêrs

Die klank [ε] in die woord "kners" is wel in ’n geslote lettergreep, maar die woord eindig met meer as een konsonant, daarom word dit nie met ’n kappie geskryf nie (AWS 10.2a).
Sien ook die bladsy Gravis-/akuutteken.




Eina! So 'n doring steek ........ .


98 % (afgerond)seer 
sag
1 % (afgerond)warm

Tussenwerpsels (ook uitroepe genoem) word gebruik om verbasing, blydskap, hartseer, pyn, ensovoorts uit te druk.
Sien ook die bladsy Tussenwerpsels.




Toe die Titanic sink, het die orkes " ........ my God by u" gespeel.


10 % (afgerond)slegs nader
4 % (afgerond)Naader of naader
83 % (afgerond)slegs Nader 
3 % (afgerond)slegs Naader

Name van publikasies, dié geval ’n lied, begin met ’n hoofletter.
Sien ook die bladsy Publikasiename.




TOTAALRESULTAAT:
86% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties