4343 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 01-04-2020 (vlak 3)



vorige toets 01 APR Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 3 het die toets van 01-04-2020 só ingevul:



Die meervoud van "wig" is ........ .
('n Wig is 'n spitslopende stuk gereedskap met 'n driehoekige vorm.)


gewigte
7 % (afgerond)wigge
13 % (afgerond)wigte
79 % (afgerond)wîe 

Die kappie word gebruik op klinkers in lang, oop lettergrepe om die klank te rek.
Sien ook die bladsy Kappie.




Die druk in die ........ was te groot en het 'n ontploffing veroorsaak.


1 % (afgerond)vloeibare suurstof tenk
16 % (afgerond)vloeibare suurstoftenk
2 % (afgerond)vloeibare suurstof-tenk
81 % (afgerond)vloeibaresuurstoftenk  

Samestellende samestellings word vas geskryf en bestaan tipies uit ʼn woordgroep (byvoeglike naamwoord "vloeibare" + selfstandige naamwoord "suurstof") en ʼn selfstandige naamwoord "tenk". Indien 'n mens "vloeibare suurstoftenk" sou skryf, beteken dit dat die tenk vloeibaar is.
Sien ook die bladsy Samestellende samestellings.




Die ........ loop deur Botswana.


5 % (afgerond)steenbokskeerkring
11 % (afgerond)Steenbokkeerkring
82 % (afgerond)Steenbokskeerkring 
2 % (afgerond)steenbokkeerkring

Geografiese benamings begin met 'n hoofletter.
Sien ook die bladsy Plekname.




Idioom: Een warm ........ steek die ander aan die brand.


20 % (afgerond)humeur
maag
12 % (afgerond)gees
67 % (afgerond)hart 

Hierdie idioom beteken 'liefde of geesdrif is aansteeklik'.
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.




TOTAALRESULTAAT:
78% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties