2739 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 21-06-2024 (vlak 3)



vorige toets 21 JUN volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 3 het die toets van 21-06-2024 só ingevul:



Die vliegtuig het in die moeilikheid beland toe 'n ........ ontplof het.


4 % (afgerond)litiumbatery
26 % (afgerond)lithiumbattery
3 % (afgerond)lithium battery
67 % (afgerond)litiumbattery 

ʼn Samestelling (“litiumbattery”) is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele (“litium” en “battery”) bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.




Die nuwe onderwyser het geen insig in die leerders se probleme nie.
Wat is die woordsoort van "insig" in bostaande sin?



2 % (afgerond)maatnaam
1 % (afgerond)eienaam
7 % (afgerond)soortnaam
89 % (afgerond)abstrakte naamwoord 

Abstrakte naamwoorde is selfstandige naamwoorde wat abstrakte oftewel ontasbare dinge benoem, byvoorbeeld "insig", "godsdiens", "woede" ens.
Sien ook die bladsy Woordsoorte.




Idioom: Wie hom aan 'n ander ........ , ........ hom sag.


12 % (afgerond)maak, maak
19 % (afgerond)verlekker, verlekker
67 % (afgerond)spieël, spieël 
3 % (afgerond)opdring, opdring

Die idioom "wie hom aan 'n ander spieël, spieël hom sag" beteken 'iemand wat uit die ongeluk van 'n ander voordeel trek, word goedkoop slim.
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.




My neef se naam is ........ .


11 % (afgerond)KleinHenning
25 % (afgerond)klein-Henning
kleinhenning
64 % (afgerond)Kleinhenning 

Indien 'n bynaam sonder 'n koppelteken vas aan 'n ander eienaam geskryf word, is slegs die eerste letter 'n hoofletter.
Sien ook die bladsy Slegs hoofletter.




TOTAALRESULTAAT:
72% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties