3838 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 16-09-2019 (vlak 1)



vorige toets 16 SEP volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 16-09-2019 só ingevul:



Die prokureur het baie van sy kliënte ........ .



2 % (afgerond)ferkul
16 % (afgerond)verkil
1 % (afgerond)ferkil
81 % (afgerond)verkul 

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute wanneer twee letters dieselfde uitgespreek word in Afrikaans. Twee letters wat dikwels verwar word, is "f" en "v".
Sien ook die bladsy Klankverwarring.




'n ........ regering lok beleggers.


4 % (afgerond)Stabielende
91 % (afgerond)Stabiele 
4 % (afgerond)Stabiel
1 % (afgerond)Stabiels

Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan, kry ʼn “-e” (attributiewe “-e”) agteraan.
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.




Gewoonlik is ........ oor 'n langnaweek.


14 % (afgerond)paasfees
4 % (afgerond)paas fees
81 % (afgerond)Paasfees 
1 % (afgerond)Paas Fees

Die name van kerklike, godsdienstige en algemene feesdae en feesgetye word met 'n hoofletter geskryf.
Sien ook die bladsy Feesdae.




Die ........ se klank kan ’n mens meevoer.


21 % (afgerond)cello
8 % (afgerond)tjelo
7 % (afgerond)chello
64 % (afgerond)tjello 

Vreemde woorde wat verafrikaans word, word volgens die gewone Afrikaanse taalreëls gespel.
Sien ook die bladsy Verafrikaanste woorde.




TOTAALRESULTAAT:
79% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties