3739 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 12-11-2019 (vlak 2)



vorige toets 12 NOV Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 12-11-2019 só ingevul:



Die ........ loer uit sy gat.


meerkaaikie
88 % (afgerond)meerkatjie 
3 % (afgerond)meerkaaitjie
8 % (afgerond)meerkaatjie

Soos wat "kat" se verkleiningsvorm "katjie" is, so is "meerkat" se verkleiningsvorm "meerkatjie" (al word die "a" soms lank uitgespreek).
Sien ook die bladsy Verkleiningsvorme.




Die polisie het ná die ongeluk 'n verklaring by 'n ........ afgeneem.


oog getye
oog getuie
1 % (afgerond)ooggetye
98 % (afgerond)ooggetuie 

As gevolg van ontronding in die uitspraak, skryf party mense verkeerdelik “ooggetye” in plaas van die korrekte “ooggetuie”.
Sien ook die bladsy Ont-/oorronding.




Potchefstroom is in ........ geleë.


23 % (afgerond)Noord-Wes Provinsie
34 % (afgerond)Noordwes Provinsie
27 % (afgerond)Noordwes 
16 % (afgerond)Noord-Wes

Die amptelike naam van die provinsie is "Noordwes" sonder die woord "provinsie", net soos "Oos-Kaap" of "Gauteng".
Sien ook die bladsy Plekname.




Die boewe het die kind ........ en 'n losprys van haar ouers geëis.


vervoer
gevoer
100 % (afgerond)ontvoer 

Die woord "ontvoer" beteken 'iemand teen sy/haar wil wegneem'; die woord "vervoer" beteken 'transporteer'; die woord "gevoer" is die verlede tyd van "voer", wat beteken 'om iemand kos te gee'.
Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).




TOTAALRESULTAAT:
78% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties