4039 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 29-06-2020 (vlak 1)



Geen vorige toets beskikbaar nie 29 JUN volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 29-06-2020 só ingevul:



Die perd het oor die ........ gespring.



95 % (afgerond)hindernis 
1 % (afgerond)hennernis
1 % (afgerond)hendernes
3 % (afgerond)hinnernis

Assimilasie vind plaas wanneer twee verskillende klanke (soos die eerste “n” en die “d” in “hindernis”) eenders uitgespreek en geskryf word.
Sien ook die bladsy Assimilasie.




Die ........ koei se naam is Blommetjie.


24 % (afgerond)bonte
1 % (afgerond)bônte
74 % (afgerond)bont 
1 % (afgerond)bônt

Sommige byvoeglike naamwoorde wat net uit een lettergreep bestaan, kry nie ʼn "-e" (attributiewe "-e") agteraan nie.
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.




My vriendin kan ........ , Xhosa en Venda praat.


91 % (afgerond)Tswana 
8 % (afgerond)Tswana of tswana
1 % (afgerond)tswana

Taalname begin met 'n hoofletter.
Sien ook die bladsy Slegs hoofletter.




'n Sinoniem vir die woord "religie" is ........ .


94 % (afgerond)godsdiens 
1 % (afgerond)kerk
2 % (afgerond)tempel
3 % (afgerond)sinagoge

Sinonieme is verskillende woorde wat min of meer dieselfde betekenis het
Sien ook die bladsy Sinonieme.




TOTAALRESULTAAT:
88% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties